Blossom Rock

Blossom Rock
Geboortenaam Edith Marie Blossom MacDonald
Geboorte (1895-08-21)21 Augustus 1895
Sterfte 14 Januarie 1978 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1923–1966
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Blossom Rock (21 Augustus 1895 – 14 Januarie 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dramatic School (1938), Dr. Gillespie's New Assistant (1942), en Between Two Women (1945), en in die televisiereeks The Addams Family (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy